Hoender in Coke

Plaas 8 stukke hoender in glasbak en gooi  vlg marinade oor: 60 ml sojasous, 60 ml bruinsuiker, 30 ml bruin asyn en 1 blikkie coke, nie dieet coke] Bedek met kleefplastiek en plaas in yskas vir 2 ure.   Plaas hoender met sous en al in groot kastrol. Voeg sout by.  Kook vir 45 minute. Draai hoender gereeld om.  As sous te veel is, skep van sous uit en braai hoender verder bruin in sous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos