Honeycomb

In kastrol: 60 ml suiker, 4 E gouestroop en knippie sout. Bring tot kookpunt en kook dan op lae hitte vir 7 minute. Haal kastrol af van stoof en roer 1 t koeksoda by. Roer vinnig want dit skuim baie. Gooi uit op gesmeerde bakplaat. Koel af en breek in stukke. Druk in gesmelte sjokolade as jy wil. Proe soos chrunchie lekkers. Gebruik ook gebreekte stukkies oor roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos