Ingelegde Komkommers

Spoel 1 groot engelse komkommer af en sny in ringe/stukkies. Kook saam in kastrol: 200 ml water, 125 ml asyn, 100 ml suiker en 5 ml sout.  Gooi komkommer in en laat net opkook. Haal van plaat af en sit deksel op kastrol. Laat afkoel en skep in gesteriliseerde bottels. Gooi orige sous in by. Draai deksels op.  As oopgemaak, hou dit tot 3 maande in yskas.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos