Tot Sy eer.
Search

Jellie-Marshmallow Rol

Los 1 pakkie jellie, geur van jou keuse, op in halwe k kookwater, in groot glasbeker of bak.  Voeg 1 1/2 koppie klein marshmallows by en plaas in mikrogolfoond vir 20-40 sekondes. Roer met draadklittser deur tot alles gesmelt is. Gooi mengsel in gevoerde, baie goed gesmeerde. plat pannetjie. Plaas in yskas vir 45 minute. Haal bakpapier versigtig uit en rol jellie op in rol en sny in plat skyfies.   Lekker bederfie vir skool kosblik en ook vir kinder partytjies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos