Jogurt Broodjie

Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 500 ml Bruismeel, 1 k suiker, kwart t sout. Klits saam: 3 eiers, 150 ml plein jogurt en 125 ml olie. Roer by droë bestandele. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie en bak vir 50-60 minute tot gaar. Dieselfde beslag kan ook gebruik word om cup cakes te bak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos