Jogurt Roomys

Gooi in mengbak: 250 ongegeurde jogurt, 1 blik kondensmelk, 200 ml vrugte konsentraat, bv. mango, perske, grenadilla, Klits saam en klits 1 en halwe houers room styf en vou by mengsel in. Skep in plastiekbak, deksel op en vries oornag.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos