Kaas Beskuitjies

kaaskoekiesVryf 500 gr botter in 4 k bruismeel en voeg 500 gr gerasperde cheddarkaas by. Klits 2 eiergele met 1 E suurlemoensap saam en voeg by en ook 1 mespunt rooipeper. Maak aan met hande en laat bietjie rus. Nie in yskas. Oond 180 gr C. Smeer bakplaat. Rol deeg uit en druk in vormpies uit wat jy verkies. Plaas op bakplaat en bak vir 20 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos