Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos