Tot Sy eer.
Search

Kaas en Spinasie Muffins.

kaas en spinasie muffinsOond 180 gr C.  Voer muffinpan met papierbakkies uit en spuit. In mengbak, 2 k bruismeel, knippie sout, 1 t bakpoeier, 1 t mosterdpoeier en 2 k gerasperde kaas. Kap 2 handevol spinasie fyner en voeg ook by. Klits 2 k karringmelk en 1 eier saam en maak deeg aan. Moenie baie roer nie. Skep in papierbakkies en bak vir 20 minute tot gaar.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos