Kaas Skons

Oond 180 gr C.     In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas.  Meng deur, moenie te veel roer.  Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar.   Bedien warm of koud.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos