Kaas-Soetrissie Muffins

Oond 180 gr C. Meng alles saam: 2 k koekmeel, 1 E bakpoeier, kwart t sout, 1 E fyn gekapte pietersielie, halwe gekapte soetrissie, 1 k gerasperde cheddar kaas, 3 groot eiers, halwe k olie, kwart t rooi peper. Meng liggies saam en skep in gesmeerde muffin pannetjie, Bak vir 20-30 minute tot goudbruin

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos