Kaaskoekies

Oond 200 gr C. Meng vlg bestandele alles saam: 250 ml bruismeel, 250 ml gerasperde cheddarkaas, 125 ml botter en 45 ml beesstert soppoeier. Rol bolletjies en plaas op gesmeerde bakplaat. Druk effe platter met vurk. Bak 10 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos