Kaastert

Gooi 1 groot pak kaas en uie chips onder-in groot, diep tertbak. Druk chips fyner met agterkant van lepel. Oond 180 gr C.  Meng vlg bestandele saam: 3 k gerasperde cheddar kaas, 6 geklitste eiers, 1 pakkie bacan, kleiner geknip, 3 k hamblokkies, of gerasper, 1 E worcestersous, 2 gekapte E pietersielie en sout en peper na smaak. Gooi bo-op chips en bak vir40-50 minute tot gaar en gestol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos