Tot Sy eer.
Search

Kaneel Broodjie

Oond 180 gr C. Klits 1 k sagte botter, 1 en halwe k suiker en 2 eiers tot romerig.Voeg by: 2 k karringmelk, 2 k melk, 2 t asyn, 2 t koeksoda, half t sout en 4 k koekmeel by, roer deur. Meng saam: 175 ml suiker en 3 t kaneel. Skep helfte van deeg in gevoerde, gesmeerde broodpan en sprinkel helfte kaneelsuiker oor deeg, skep res van deeg bo-oor suiker en voeg res van kaneelsuiker bo-oor deeg. Trek ‘n mes deur deeg en bak vir 45-50 minute tot gaar. Jy kry 2 broodjies uit beslag. Bak helfte bestandele vir 1 broodjie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos