Karamel Kaaskoek

Maak 2 pakkies choc crust koekies fyn en druk in gesmeerde losboompan se boom en teen kante vas. Meng saam in mengbak: 1 houer,250 gr gladde maaskaas, 1 houer, 175 ml, karamel jogurt en 1, 175 ml vrugte-geur jogurt, 250 ml room, 1 pakkie kits karamel  poeding en knippie sout. Klits goed deur en skep in kors. Plaas in yskas.  Jy kan dit ook in gewone, diep,tertbak maak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos