Karamel-Koffie Bolletjies.

Karamel BolletjiesMeng saam in mengbak: 1 blik karamel kondensmelk, 1 E kitskoffie korrels, 200 gr fyngerolde Mariekoekies en 125 ml klapper of fyn gerolde neute. Rol bolltejies en rol in klapper of neute. Plaas in klein papier houertjies en plaas in yskas. Bedien met koffie na ete.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos