Tot Sy eer.
Search

Karamel Mousse

Klits saam: 1 blik Karamel kondensmelk en 125 ml melk saam tot glad. Klits 250 ml room styf en vou by kondensmelk mengsel. Sprinkel 1 pakkie kits sjokolade poeding bo-oor en klits goed. Skep in glasbakkies en sprinkel flake krummels bo-oor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos