Tot Sy eer.
Search

Karamel Piesang Tert

Maak beskuitjie kors van 1 pakkie tenniskoekies, fyner gerol em 4 E gesmelte botter. Druk vas in tertbak.   Smeer 1 blikkie karamel kondensmelk bo-oor kors.  Sny 3 ryp piesangs in skyfies en pak bo-op karamel. Klits 2 sakkies Orley Whip styf en skep bo-oor.  Rasper sjokolade oor as verkies. Peperment Crisp is heerlik bo-oor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos