Karamel Poeding

Oond 180 gr C.  Meng 1 en halwe k bruismeel, 1 t koeksoda, 1 groot E sagte margarine, kwart t sout, 2 t asyn, halwe k appelkooskonfyt en 1 t fyn gemmer. Skep in diep gesmeerde oondbak. Gooi driekwart k suiker bo-oor en dan 3 k kookwater. Bak vir 30 minute tot gaar. Jy kan ook gesnyde dadels, cherries of sultanas by deeg roer

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos