Tot Sy eer.
Search

Karamel Rice Crispie Vierkante

Smelt saam in groot kastrol: 1 blikkie karamel kondensmelk en 2 pakke [150 gr elk] marshmallows op lae hitte terwyl jy roer met houtlepel. Haal van plaat en roer genoeg rice krispies by tot die karamel sous deur gewerk is. Skep in groot, gesmeerde, glasbak en maak gelyk met lepel se agterkant. Plaas in yskas tot koud en sny in blokkies. Dit bly taaierig, maar is heerlik. Om die taaiheid te voorkom, rol blokkies in klapper.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos