KARAMEL vERSIERSEL

Klits 1 pakkie karamel kitspoeding met 1 k melk vir 2 minute.

Klits 1 blikkie karamel kondensmelk by.
Klits 1 k vars room styf en vou by mengsel in.
Smeer tussen en bo-oor tweelaag koek of versier cupcakes.
Sprinkel gerasperde sjokolade oor, indien verkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos