Karringmelk Poeding

Klits saam: 100 gr sagte margarine, 200 ml suiker, 3 groot eiers en 5 ml vanilla/karamel geursel,  Sif: 250 ml bruismeel, 1 t bakpoeier en 2 ml sout. Roer by eiermengsel en ook 750 ml karringmelk. Skep uit in diep oondbak en bak vir 35 minute by 180 gr C.  Bedien met ingelegde vrugte en vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos