Karringmelkpoeding [foto geleen]

Oond 180 gr C.

Klits saam: 30 ml sagte margarine, 250 ml suiker, 3 groot eiers en 1 t vanillageursel. Roer 80 ml bruismeel en 2 ml sout by. Roer 200 ml melk en 250 ml karringmelk by. Meng goed tot glad.  Skep in diep, gesmeerde oondbak.    Bak 45 min tot goudbruin en geset.   Bedien met roomys of vars room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos