Tot Sy eer.
Search

Karringmelkvetkoek

4 koppies bruismeel
1 teelepel sout
1 ml rooipeper
450 ml karringmelk
1 eier
olie vir diepbaai

Sif die bruismeel, sout en rooipeper saam. klits die karringmelk en eier saam en meng met die meelmengsel.
Verhit olie in ‘n diep pan oor matige hitte tot warm.
Skep eetlepelsvol van die beslag in die olie en bak stadig tot goudbruin en gaar.
Dreineer vetkoek op absorberende kombuispapier en vul soos verkies.

Wenk: maak bruismeel deur1 koppie koekmeel, 1 teelepel bakpoeier en ‘n knippie sout te meng.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos