Tot Sy eer.
Search

Kerrie eiers

5 Gekookte eiers afgedop

25 ml margarien of bottoer
2 middelslag uit gesnipper en gebraai
10 ml kerriepoeier
350 ml vleisaftreksel
10 ml tamatiepasta
15 ml  appelkooskonfyt
Kook 5 min en maak 30 ml koekmeel met bietjie water aand en roer in
Hou aan roer dat dit nie vasbrand nie. Sny jou eiers in kwarte en plaas in jou sous
Gedien op rys of kapok aartappels of op ‘n sny brood
Nog beter as jy die broodjie self bak.

Pietersielie en geroosterde amandels vir garnering

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos