Tot Sy eer.
Search

Kerrie Varktjops

Braai 2 gekapte uie en voeg dan by: 2 t medium sterk kerriepoeier, 1 t borrie, 1 t gerasperde vars gemmer en 1 k appelsap. Braai 6 varktops, gegeur, bruin in olie en pak in oondpan. Gooi sous oor en bak in oond 40-50 minute. Bedien met kapokaartappels en groente.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos