Kerrie Varktjops

Braai saam vir sous: 1 groot gekapte ui en voeg by, 1 t suiker, 1/4 t sout, 2 t medium kerriepoeier, 1 t borrie, 1 t gerasperde gemmer, 250 ml appelsap en 1 blik fyngekapte tamaties.  Kook vir 5 minute.  Hou warm.   Braai 6 varktjops bruin in bietjie olie. Pak in oondpan en sprinkel sout oor. Gooi sous oor en bak oop vir 30-40 minute.   Bedien met kapakaartappels of rys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos