Tot Sy eer.
Search

Kerrie Varktjops

Bak 6 varktjops effe bruin in bietjie olie. Skep in oondpan, geur met speserye na smaak. Maak sous: Braai 1 groot  gekapte ui in bietjie olie tot  sag en voeg by; 1 E medium kerriepoeier, 1 t borrie, 1 t vars gerasperde gemmer, 500 ml appelsap en sout en peper. Kook vir 5 minute en gooi bo-oor varktjops. Bak in oond, 180 gr C vir 30-40 minute to gaar. Bedien oip rys of kapokaartappel.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos