Tot Sy eer.
Search

Kits Beskuit

In kastrol: 680 ml melk, 250 gr margarine en 500 ml suiker. Bring tot kookpunt. Roer tot alle suiker opgelos is.  Koel af.  Sif 1 1/2 kg bruismeel en 5 ml sout by. Voeg ook 2 geklitste eiers by. Knie deeg deur en maak bolletjies. Pak in gesmeerde broodpanne. Bak 1 uur tot gaar  by 180 gr C.   Jy kan sultanas en sade byvoeg…. ook anys en sultanas. Breek in stukke en droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos