Kits Maalvleis-en-kaasgereg

1 k gaar maalvleis.½ k gerasperde kaas.2 k warm melk.1 k broodkrummels.2 geklitste eiers.2 e botter.Sout en peper na smaak.Meng alles en skep in ‘n gesmeerde bak.Bedien met kapokaartappels en tamatiesous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos