Kits Pizzakors

Oond 200 gr C. Meng saam in mengbak: 3 k bruismeel, half t sout, 1 k melk en kwart k sonneblom olie. Meng deur met hande en druk plat in gesmeerde pizza pan…maak rande dikker as deeg in middel.  Sit vulsel van jou keuse op en strooi baie mozerella kaas, gerasper, bo-oor. Bak tot gaar en kaas gesmelt

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos