Kitspoeding Koekies

Oond 180 gr C.  Klits saam:  250 gr sagte margarine, 1 k suiker, en 2 eiers.  Voeg by: 500 gr bruismeel, 1/4 t sout en 1 pakkie kitspoeding van jou keuse. [vanilla, butterscotch, karamel of sjokolade]  Maak aan met nat bestandele.  Rol in balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat. Druk effe platter met vurk. Bak vir 20-30 minute tot gaar.  Koel af en sit versiersel tussen-in as verkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos