Tot Sy eer.
Search

Klapper Balletjies

Meng saam: 1 k rou hawermout, 1 k geroosterde klapper, halwe k growwe grondboontjiebotter, halwe k sjokolade, in stukkies gekap, halwe k gemengde sade of neute, 1 k heuning, knippie sout en 2 t vanilla geursel. Rol in balletjies en rol in klapper. Plaas in yskas.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos