Klapper Gemmerkoekies

Oond 180 gr C

Klits saam: 185 sagte margarine, 1 1/2 K suiker en 1 groot eier. Roer by: 2 E fyn appelkooskonfyt en 1 E asyn.  Roer by: 3 k bruismeel, 1/2 t sout, 1 t koeksoda, 1 E fyn gemmer en 1 k klapper. Maak deeg met hande aan  Laat 1 uur rus en rol balletjies. Plaas op gesmeerde bakplaat. Druk effe platter en bak vir 20-25 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos