Tot Sy eer.
Search

Klapper Koekbroodjie

unnamed (1)Oond 180 gr C.  Meng vlg bestandele saam: 125 gr sagte margarine, 250 ml strooisuiker, 3 eiers, 5 ml vanilla geursel, 250 ml klapper, kwart t sout en 250 ml melk. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie en bak vir 45 minute tot gaar.    Stroop; 310 ml water, 310 ml suiker en 5 ml vanilla geursel. Kook vir 5 minute saam. Giet stroop bo-oor warm broodjie en koel af in pan vir 15 minute. Keer versigtig uit op opdien bord. Eet lou-warm met geklopte room.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos