Klapper Poeding [gebak]

Oond 180 gr C.  Roer saam in mengbak: 125 ml bruismeel 250 ml suiker, 1/4 t sout en 250 ml klapper.  Klits saam; 80 ml gesmelte botter, 500 ml melk en 1 t vanilla geursel  of 1/2 t amandelgeursel. Meng die twee mengsels bymekaar. Meng goed deur. Skep in goed gesmeerde oondbak. Bak vir 40-50 minute tot goudbruin.  Bedien met vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos