Klapper melktert

Klits vlg bestandele saam met eierklitser.  2 k melk, ‘n derde k gesmelte botter, driekwart k suiker, 1 k klapper, 3 eiers, halwe k bruismeel, knippie sout en 2 t vanillageursel. Gooi in ‘n diep gesmeerde tertbak en bak vir 40 minute tot goudbruin. Tert moet nog effens drillerig in middel wees. Oond:180 gr C.

 

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos