Tot Sy eer.
Search

Klits-en-bak-koek

Oond 180ºC. Smeer 2 koekpanne en voer uit. Klits alles goed vir 2 minute: ½ k sagte margarien, 1½ k meel, 2t bakpoeier, 3 kwart koppie suiker, ½ k melk,2 groot eiers en vanielje of lemoengeursel. Skep in panne. Bak 30 minute.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos