Tot Sy eer.
Search

Koejawel Poeding.

koejawelpoedingGooi stroop van 1 groot blik koejawels in kastrol, as dit nie 250 ml meet nie, voeg bietjie water by. bring tot kookpunt en roer 1 pakkie rooi jellie by. Haal af van stoof en roer tot jellie opgelos is. Kap koejawels kleiner en voeg by, asoojk 1 blikkie kondensmelk. Roer goed deur en skep in mooi glasbak. Plaas in yskas en bedien met roomys of dun vla.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos