Koffie Karamel selfsous Poeding [ Foto geleen]

Sif saam; 1 1/4 k bruismeel, 1/4 t sout, 1 t koeksoda.  Smelt 4 E botter en voeg saam met 1/2 k sterk koffie en 1 t karamelgeursel en 2 t asyn by droë bestandele Roer ligweg deur.  Gooi in diep oondbak en sprinkel 1 k bruinsuiker oor. Gooi nou 1/2 k gouestroop en 1 k room oor. Moenie roer..dit moet so lyk!  Bak poeding vir 40 minute by 180 gr C. sonder deksel tot bo-laag goudbruin en gaar is en dik sous onder-in gevorm het. Bedien met.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos