Koffie Lamsboud

Vryf een medium lamsboud in met volgende. Meng saam: 4 gekapte knoffelhuisies, 1 klein gerasperde ui, 1 klein gekapte rooi brandrissie, 100 ml sterk swart koffie, 2 E appelkooskonfyt en 1 t droë roosmaryn. Oond 150 gr C. Laat 1 uur staan en plaas dan in oondpan en bak in oond vir 2-3 ure. Haal uit oondbak en maak toe met tinfoelie. Kook sous to dik en roer 2 E room in. Bedien met gebakte aartappel, geelrys en rosyne en groente

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos