Kondensmelk Beskuit

In mengbak: 3 klein pakkies bruismeel, 1 t sout en 1 k suiker. Vryf  500 gr sagte margarine in. Meng 1 blik kondensmelk met 2 k lou water en maak beskuitdeeg daarmee aan. Voeg nog water by indien te styf. Knie deur en maak bolletjies en pak in gesmeerde panne. Bak vir 50-60 minute tot gaar. Breek in stukkies en droog uit by 100 gr C

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos