Tot Sy eer.
Search

Kondensmelk en Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van 1 pakkie Tennisbeskuitjies. fyner gerol, en 3 E gesmelte margarine. Druk in tertbak.    Vulsel;  Maak 1 pakkie suurlemoenjellie aan met 1 k warm water.  Roer 4 E suurlemoensap by 1 blikkie kondensmelk en roer jellie by.  Roer 1 blikkie grenadillamoes by en skep in tertkors.   Laat vir 2 ure in yskas voor bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos