Tot Sy eer.
Search

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos