Kondensmelk Karringmelkbeskuit

Oond:180.  In skottel: 1 kg bruismeel, 2 t bakpoeier, 5 ml sout en 80 ml suiker. Vryf 250 gr harde margarine, in blokkies gesny, in.  Meng in beker: 1 blik kondensmelk, 300 ml karringmelk en 2 eiers. Voeg by droê bestandele en maak aan tot sagte deeg. Knie deur en pak bolletjies deeg in gesmeerde oondpanne. Bak 50 minute tot goudbruin en gaar.  Breek in stukkies en droog uit by 100 gr C,

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos