Kondensmelk Klapper-ys

Meng saam: 4 en halwe k versiersuiker, 900 ml klapper, 1 blikkie kondensmelk 5 ml vanilla geursel, 1 ml kremetart en 1 ml sout.   Druk helfte van mengsel in gesmeerde bakplaat.  Drup rooi koekkleursel in orige mengsel, so druppel vir druppel tot verlangde pienk kleur kry. Druk pienk mengsel op wit mengsel en plaas in yskas tot hard. Sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos