Kondensmelk Koek

Oond 180 gr C.

Voer en smeer ‘n ronde koekpan.
Klits 4 eiers en 1 t suurlemoenessens
Klits een blik kondensmelk by en 100 gr gesmelte margarine. Klits deur
Voeg 1 k bruismeel en 1/4 t sout by.
Klits deur en gooi in koekpan.
Bak vir 35-40 minute tot gaar.

Eet net so. Koek is heerlik saam met koffie

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos