Tot Sy eer.
Search

Kondensmelk Poeding

Maak 2 pakkies jellie  [geur van jou keuse] aan met 500 ml kookwater.  Koel af vir 10 minute.   Roer 1 blik kondensmelk by. Laat verder afkoel tot net begin stol.   Klits 3 eierwitte styf en vou by poeding in.  Laat stol in yskas.  Ideaal vir basaarpoeding.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos