Kondensmelk-Pynappel Tert

Maak kors van Tenniskoekies, fyngerol, gemeng met 3 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak.   Meng 1 blik kondensmelk met 100 ml suurlemoensap. Dreineer 1 blikkie fyn pynappel en roer pynappel by kondensmelk.. Skep in tertkors. Plaas in yskas tot styf.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos