Kondensmelk Sjokolade Koekies

Oond 180 gr C. Room saam: 125 gr margarine en 40 ml suiker. Klits 125 ml kondensmelk. Voeg 375 ml bruismeel en kwart t sout by. Rasper 100 gr blok sjokolade by en meng deur. Rol balletjies en pak in gesmeerde plat pan. Druk met vurk plat en bai 15-20 minute

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos